Johannes 9:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en sê vir hom: Gaan was jou in die badwater Silóam, wat vertaal word: Uitgestuur. En hy het gegaan en hom gewas; en hy het siende teruggekom.

Johannes 9

Johannes 9:4-11