Johannes 9:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jesus antwoord: Hy het nie gesondig nie, en sy ouers ook nie; maar die werke van God moet in hom openbaar word.

Johannes 9

Johannes 9:2-12