Johannes 9:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy antwoord hulle: Ek het julle dit alreeds gesê, en julle het nie geluister nie. Waarom wil julle dit weer hoor? Julle wil tog nie ook sy dissipels word nie?

Johannes 9

Johannes 9:17-36