Johannes 9:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hulle roep toe vir die tweede keer die man wat blind was, en sê vir hom: Gee aan God die eer; ons weet dat hierdie man ’n sondaar is.

Johannes 9

Johannes 9:14-33