Johannes 9:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dit het sy ouers gesê omdat hulle bang was vir die Jode; want die Jode het al ooreengekom dat as iemand Hom as die Christus bely, hy uit die sinagoge geban sou word.

Johannes 9

Johannes 9:19-25