Johannes 8:52 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê die Jode vir Hom: Nou weet ons dat U van die duiwel besete is. Abraham het gesterwe en die profete, en U sê: As iemand my woord bewaar, sal hy die dood in der ewigheid nie smaak nie.

Johannes 8

Johannes 8:44-59