Johannes 8:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Hy sê vir hulle: Julle is van benede, Ek is van bo; julle is uit hierdie wêreld, Ek is nie uit hierdie wêreld nie.

Johannes 8

Johannes 8:16-30