Johannes 8:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hulle sê toe vir Hom: Waar is u Vader? Jesus antwoord: Julle ken My nie en ook nie my Vader nie; as julle My geken het, sou julle ook my Vader geken het.

Johannes 8

Johannes 8:15-22