Johannes 7:48-50 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

48. Het iemand uit die owerstes in Hom geglo, of uit die Fariseërs?

49. Maar hierdie skare wat die wet nie ken nie, is vervloek!

50. Nikodémus — hy wat in die nag na Hom gegaan het, wat een van hulle was — sê vir hulle:

Johannes 7