Johannes 7:39 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En dit het Hy gesê van die Gees wat dié sou ontvang wat in Hom glo; want die Heilige Gees was daar nog nie, omdat Jesus nog nie verheerlik was nie.

Johannes 7

Johannes 7:32-42