Johannes 7:37 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En op die laaste dag, die groot dag van die fees, het Jesus gestaan en uitgeroep en gesê: As iemand dors het, laat hom na My toe kom en drink!

Johannes 7

Johannes 7:29-39