Johannes 7:35 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Jode sê onder mekaar: Waar wil Hy heengaan, dat ons Hom nie sal vind nie? Hy wil tog nie na die verstrooides onder die Grieke gaan en die Grieke leer nie?

Johannes 7

Johannes 7:27-38