Johannes 7:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jesus roep toe uit, terwyl Hy in die tempel leer, en sê: Julle ken My en julle weet ook van waar Ek is; tog het Ek nie uit Myself gekom nie; maar Hy wat My gestuur het, is waaragtig, vir wie julle nie ken nie.

Johannes 7

Johannes 7:24-38