Johannes 7:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. EN daarna het Jesus in Galiléa rondgegaan, want Hy wou nie in Judéa rondgaan nie, omdat die Jode probeer het om Hom dood te maak.

2. En die fees van die Jode, die huttefees, was naby.

Johannes 7