Johannes 6:61 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Jesus het in Homself geweet dat sy dissipels hieroor murmureer, en Hy sê vir hulle: Is dit julle tot ’n aanstoot?

Johannes 6

Johannes 6:51-64