Johannes 6:53 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Jesus sê vir hulle: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, as julle nie die vlees van die Seun van die mens eet en sy bloed drink nie, het julle geen lewe in julleself nie.

Johannes 6

Johannes 6:48-54