Johannes 6:38 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want Ek het uit die hemel neergedaal, nie om my wil te doen nie, maar die wil van Hom wat My gestuur het.

Johannes 6

Johannes 6:32-39