Johannes 6:31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ons vaders het die manna in die woestyn geëet, soos geskrywe is: Hy het brood uit die hemel aan hulle gegee om te eet.

Johannes 6

Johannes 6:21-38