Johannes 6:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jesus antwoord hulle en sê: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, julle soek My nie omdat julle tekens gesien het nie, maar omdat julle van die brode geëet en versadig geword het.

Johannes 6

Johannes 6:23-36