Johannes 5:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die sieke antwoord Hom: Here, ek het niemand om my in die bad te sit as die water geroer word nie; en onderwyl ek kom, gaan ’n ander een voor my in.

Johannes 5

Johannes 5:1-12