Johannes 5:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, daar kom ’n uur, en dit is nou, wanneer die dode die stem van die Seun van God sal hoor; en die wat dit gehoor het, sal lewe.

Johannes 5

Johannes 5:18-27