Johannes 4:52 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy verneem toe van hulle die uur waarop hy beter geword het. En hulle sê vir hom: Gister, die sewende uur, het die koors hom verlaat.

Johannes 4

Johannes 4:42-54