Johannes 3:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Nikodémus sê vir Hom: Hoe kan ’n mens as hy oud is, gebore word? Hy kan tog nie ’n tweede keer in die skoot van sy moeder ingaan en gebore word nie?

Johannes 3

Johannes 3:1-5