Johannes 3:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy wat die bruid het, is die bruidegom; maar die vriend van die bruidegom wat na hom staan en luister, verbly hom baie oor die stem van die bruidegom. So is dan hierdie blydskap van my volkome.

Johannes 3

Johannes 3:24-33