Johannes 3:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy het in die nag na Jesus gekom en vir Hom gesê: Rabbi, ons weet dat U ’n leraar is wat van God gekom het, want niemand kan hierdie tekens doen wat U doen as God nie met hom is nie.

Johannes 3

Johannes 3:1-10