Johannes 3:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En niemand het opgevaar in die hemel nie, behalwe Hy wat uit die hemel neergedaal het, naamlik die Seun van die mens wat in die hemel is.

Johannes 3

Johannes 3:9-23