Johannes 21:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, toe jy jonger was, het jy jouself gegord en rondgegaan waar jy wou; maar wanneer jy oud geword het, sal jy jou hande uitsteek, en ’n ander een sal jou gord en bring waar jy nie wil wees nie.

Johannes 21

Johannes 21:10-25