Johannes 20:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN toe dit aand was op daardie eerste dag van die week en die deure waar die dissipels vergader het uit vrees vir die Jode, gesluit was, het Jesus gekom en in hul midde gestaan en aan hulle gesê: Vrede vir julle!

Johannes 20

Johannes 20:13-20