Johannes 20:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle sê vir haar: Vrou, waarom ween jy? Sy antwoord hulle: Omdat hulle my Here weggeneem het, en ek weet nie waar hulle Hom neergelê het nie.

Johannes 20

Johannes 20:7-15