Johannes 2:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe Hy in Jerusalem was op die pasga gedurende die fees, het baie in sy Naam geglo, omdat hulle die tekens gesien het wat Hy doen.

Johannes 2

Johannes 2:13-25