Johannes 2:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Hy het in die tempel gevind die wat beeste en skape en duiwe verkoop, en die geldwisselaars wat daar sit.

Johannes 2

Johannes 2:11-15