Johannes 19:31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En dat die liggame nie op die sabbat aan die kruis sou bly nie, aangesien dit die voorbereiding was — want die dag van daardie sabbat was groot — het die Jode Pilatus gevra dat hulle bene gebreek en hulle weggeneem moes word.

Johannes 19

Johannes 19:23-34