Johannes 19:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En by die kruis van Jesus het gestaan sy moeder en sy moeder se suster, Maria, die vrou van Klopas, en Maria Magdaléna.

Johannes 19

Johannes 19:23-27