Johannes 19:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe die soldate Jesus gekruisig het, neem hulle sy klere en maak vier dele, vir elke soldaat ’n deel, en die onderkleed; maar die onderkleed was sonder naat, van bo af in een stuk gewewe.

Johannes 19

Johannes 19:16-30