Johannes 19:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar hulle skreeu: Neem weg, neem weg, kruisig Hom! Pilatus sê vir hulle: Moet ek julle Koning kruisig? Die owerpriesters antwoord: Ons het geen koning behalwe die keiser nie.

Johannes 19

Johannes 19:10-18