Johannes 18:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

TOE neem hulle Jesus van Kájafas na die goewerneur se paleis. En dit was vroeg in die môre; en hulle het self nie in die paleis ingegaan nie, dat hulle hul nie sou verontreinig nie, maar dat hulle die pasga kon eet.

Johannes 18

Johannes 18:23-30