Johannes 18:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Simon Petrus het hom staan en warm maak. En hulle sê vir hom: Jy is tog nie ook een van sy dissipels nie? Toe ontken hy dit en sê: Ek is nie.

Johannes 18

Johannes 18:15-28