Johannes 18:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jesus antwoord hom: Ek het ronduit tot die wêreld gespreek; Ek het altyd in die sinagoge geleer en in die tempel waar die Jode van alle kante vergader; en in die geheim het Ek niks gespreek nie.

Johannes 18

Johannes 18:18-25