Johannes 17:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En dit is die ewige lewe, dat hulle U ken, die enige waaragtige God, en Jesus Christus wat U gestuur het.

Johannes 17

Johannes 17:1-9