Johannes 17:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Ek het u Naam aan hulle bekend gemaak en sal dit bekend maak, sodat die liefde waarmee U My liefgehad het, in hulle kan wees, en Ek in hulle.

Johannes 17

Johannes 17:23-26