Johannes 17:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Vader, Ek wil dat waar Ek is, hulle wat U My gegee het, ook saam met My sal wees, sodat hulle my heerlikheid kan aanskou wat U My gegee het, omdat U My liefgehad het voor die grondlegging van die wêreld.

Johannes 17

Johannes 17:19-26