Johannes 17:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Ek is nie meer in die wêreld nie, maar hulle is in die wêreld; en Ek kom na U toe. Heilige Vader, bewaar in u Naam die wat U My gegee het, sodat hulle een kan wees net soos Ons.

Johannes 17

Johannes 17:10-20