Johannes 16:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hierdie dinge het Ek deur gelykenisse tot julle gespreek, maar daar kom ’n uur wanneer Ek nie meer deur gelykenisse tot julle sal spreek nie, maar julle openlik van die Vader sal vertel.

Johannes 16

Johannes 16:22-30