Johannes 16:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Sommige van sy dissipels het toe onder mekaar gevra: Wat is dit wat Hy vir ons sê: ’n Klein tydjie, en julle sien My nie; en weer ’n klein tydjie, en julle sal My sien; en: Ek gaan na die Vader?

Johannes 16

Johannes 16:7-27