Johannes 15:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As iemand in My nie bly nie, word hy uitgewerp soos die loot en verdroog, en hulle maak dit bymekaar en gooi dit in die vuur, en dit verbrand.

Johannes 15

Johannes 15:1-9