Johannes 15:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar as die Trooster gekom het wat Ek vir julle van die Vader sal stuur, die Gees van die waarheid wat van die Vader uitgaan, sal Hy van My getuig.

Johannes 15

Johannes 15:16-27