Johannes 15:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As Ek nie die werke onder hulle gedoen het wat niemand anders gedoen het nie, sou hulle geen sonde hê nie. Maar nou het hulle dit gesien, en tog het hulle My sowel as my Vader gehaat.

Johannes 15

Johannes 15:20-27