Johannes 15:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Elke loot wat in My nie vrug dra nie, neem Hy weg; en elke loot wat vrug dra, dié maak Hy skoon, sodat dit meer vrug kan dra.

Johannes 15

Johannes 15:1-10