Johannes 14:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jesus sê vir hom: Ek is so lankal by julle, en het jy My nie geken nie, Filippus? Hy wat My gesien het, het die Vader gesien. En hoe sê jy: Toon ons die Vader?

Johannes 14

Johannes 14:3-12