Johannes 14:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.

Johannes 14

Johannes 14:1-14